Blouberg Heights 603
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird Drive, Blouberg Heights 603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blouberg Heights 603 spog met 'n panoramiese see-uitsig en is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en bad. Die toilet is in 'n aparte kamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea het groot skuifvensters wat gaste kan oopmaak vir bietjie vars seelug. Die kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie strandfront restaurante, kroeë, winkels en nagklubs geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 791
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sir David Baird Drive, Blouberg Heights 603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Heights 603 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird Drive, Blouberg Heights 603, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang