Blouberg with a View
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2A Sir David Baird Drive, Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blouberg with a View is 'n lieflike ateljeewoonstel in 'n stil residensiële woonstelblok in Blouberg, Kaapstad. Die woonstel is binne loopafstand van Bloubergstrand en ongeveer 1.5 km van Table View se strandfront en Eden on the Bay geleë.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet en 'n stort bo die bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea sluit 'n toegewyde werkspasie, sitplek en 'n slim-TV in. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is op die derde verdieping geleë en bied skilderagtige uitsigte oor die omliggende gebied, met uitsigte oor die strand en Tafelberg. Veilige parkering is beskikbaar in die parkeerterrein. Die MyCiTi-busroete is maklik bereikbaar, en 'n verskeidenheid koffiewinkels en restaurante is naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2A Sir David Baird Drive, Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2A Sir David Baird Drive, Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang