Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Overberg

Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2026 tot 30 Jan 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af.

Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n stort en toilet buite. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n sitkamerstel, binnebraai en pizza-oond. Vars brood en plaasmelk word soggens bedien. Daar word tee, koffie, botter, beskuit en 6 eiers met aankoms voorsien.

Die leefarea het 'n stoep met meubels, 'n houtvuurwarmbad en braageriewe.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing wat voetslaanpaaie, bergfietsry, kunsvlieghengel, walviskyk en 'n verskeidenheid wynplase insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27d81eda49b9655d7fc1042ad1dd0044c907da947a46e4cc96c9f298779d80277350a09b05bfea23f3b02641f04cf761b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Van der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.177920643624 19.215667247773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang