6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Crane Gastehuis in Yzerfontein bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir die kouer winteraande. Die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is n platskerm TV met stroomdienste.
Daar is ook is 'n aparte onthaalarea met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n binnebraai, sowel as 'n lieflike boma-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Beulah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 27 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Crane Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang