10 gaste
2 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Conja Close, Franskraalstrand, Gansbaai, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Lagoon is geleë in Gansbaai, 'n vissersdorpie en gewilde toeristebestemming in die Overberg Distriksmunisipaliteit, Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n groot gesin of groep vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, 1 stapelbed, 1 driestapelbed en 1 enkelmatras. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met stromingsdienste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas en 'n drieplaatstoof met oond.
Die huis het ook 'n binne- en buitebraai en Jacuzzi vir gaste om te geniet. Die eiendom is 5 minute se stap van die strand en strandmeer af geleë.
Daar is 'n kajak en 2 roei-ski's, sowel as visstokke vir gaste om by die strandmeer te geniet. Gebruik op eie risiko.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Conja Close, Franskraalstrand, Gansbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Lagoon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Conja Close, Franskraalstrand, Gansbaai, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang