- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Sandhurst Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë tussen die middestad, wynlande en Kaappunt.
Blue on Blue was voorheen die kunstenaars Ian en Yvonne Currie se woning en die huis se karakter en boustyl herinner aan die 1920's. Die huis het djatihout- en Oregonvloere, antieke Venesiese afwerkings, kajuitvensters, glas-in-lood-kaste en sederhoutkaste. Die gastehuis is opgegradeer om in gaste se behoeftes te voorsien en kombineer nou oud en nuut en 'n kunsatmosfeer waarop die Currie's sou trots wees.
Akkommodasie word gebied in 3 lugtige gastekamers, elkeen met sy eie karakter en kleur. Die beddens het Egiptiese katoenlinne en duvets en elke kamer het 'n en suite- of privaat badkamer, 'n plafonwaaier en 'n elektriese verwarmer. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Volledige ontbyt met brood, kaas, jogurt en vars vrugte word voorsien. 'n Warm ontbyt word op bestelling voorberei.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Sandhurst Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue On Blue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Sandhurst Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang