Opsomming van Resensie
Chris H - Mei 2022
Gemiddeld
Wat 'n ongelooflike gastehuis. Ons is so vriendelik verwelkom. Die kamer is baie netjies en die badkamer ook.
Susan V - Mrt 2022
Gemiddeld
Gemaklik, skoon en netjies.
Catharina V - Mrt 2022
Gemiddeld
Nie ons tipe nie, het dit maar verdra.
Donald G - Jan 2022
Gemiddeld
My cousin and I enjoyed the friendliness and comfort of Blue On Blue.
Kirsten D - Aug 2021
Gemiddeld
Friendly and welcoming, very comfortable.
Steven Craig G - Jun 2021
Gemiddeld
Brilliant place to stay.
Steven Craig G - Mei 2021
Gemiddeld
This is one of best B&B's I've every stayed in.
Endriette M - Apr 2021
Gemiddeld
Absoluut 'n aangename ervaring!
Louise B - Okt 2020
Gemiddeld
We enjoyed our stay at Blue on Blue Bed & Breakfast and breakfast was delicious
Millicent C - Des 2019
Gemiddeld
Aangename en gemaklike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Pleasant and comfortable stay.
Blue on Blue is a charming house with a delightful housekeeper. The breakfast was excellent. The bed was extremely comfortable. It was a peaceful and quiet neighbourhood. Easy walk to the restaurants in Kalk Bay. My only caution would be for anyone who is not agile with steep paths (outside the property) or stairs (to the bedrooms).
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Judith V - Jun 2019
Gemiddeld
Was baie lekker, goed geleë, en die staff was great.
Kathy H - Des 2018
Gemiddeld
Great place and location, beautiful room.
Petro E - Mei 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig oor die see en loopafstand van al die interessante eetplekke en winkels.
Anton S - Jan 2018
Gemiddeld
Beautiful views, friendly, unobtrusive service, amazing breakfasts.
Andre D - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies, kleurvol met mooi uitsig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhurst-weg 9, St James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom