Pick your preferred language

English

Afrikaans

+64
B&B in Warner Beach

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Blue Sky Mining Bed and Breakfast is in Warner Beach, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, branderplankry en besienswaardighede soos Amanzimtoti Bird Sanctuary, Splash water World en die Aliwal-koraalrif.

Verblyf word in 'n verskeidenheid gastekamers en selfsorgeenhede aangebied. Die gastekamers bied slaapplek aan 2, 4 of 5 gaste en het elkeen 'n en suite-badkamer of toegang tot gedeelde badkamers. Die selfsorgkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toegeruste kombuisie, eetarea en 'n sitarea met 'n TV.

Blue Sky Mining Bed and Breakfast is selfonderhoudend en het 'n privaat waterbron en kragtoevoer.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rotspoel met 'n uitsig oor die see. Aktiwiteite in die omtrek sluit perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte, swem, hengel, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leandri S
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyed our stay. Awesome place, nice view and our son loved the pool. Was pret om by hulle te kon bly. Awesome place.
Des 2025
Annali C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Sal jul weer sien! Pragtige plek, ontbyt heerlik en ons het soveel vriende gemaak. Ek is nou jammer ek het nie langer geboek nie.
Des 2025
Mike R
5.0
Great place, great people, great service! Stay was very comfortable and hosts went above and beyond to assist with requests.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Tallies T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal net graag 'n ketel wil hê vir ons wat vroeg opstaan vir 'n koffie. Ja, lekker, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kos ui...
Sien meer
Okt 2025
Godwin M
Gesin met klein kinders
5.0
Outstanding. Friendly staff always welcoming and the food was amazingly delicious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barrett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Sky Mining Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca30229944a8b5ba28366b46e076e322b93edc74451145adbdf923a6a090b5f5fdf2a3c432218e33c2bb6fa1ea96c0d9de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 6 Dowling Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.085394705524 30.864385664463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang