LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Sky Mining Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+59

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dowling-weg 6, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Sky Mining Bed and Breakfast is in Warner Beach, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, branderplankry en besienswaardighede soos Amanzimtoti Bird Sanctuary, Splash water World en die Aliwal-koraalrif.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir tot 27 gaste. Daar is enkel-, dubbel- en 2-enkelbed-kamers met en suite-badkamer, 'n selfsorg-eenheid, 'n tripel-kamer met 'n en suite-badkamer en 'n enkel-, dubbel- en 2-enkelbedkamer wat 'n badkamer deel en ’n kampeerterrein. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n privaat ingang.

Die DIY-kampeerstaanplekke het gemeenskaplike badkamers en beskik oor 4 kampeerplekke, elk met plek vir 4 tot 6 gaste. Gaste moet hul eie tent en kampeertoerusting saambring. Daar is nie elektrisiteit nie en daar is nie 'n kombuis nie, maar wel 'n opwasstasie. Kampeerders mag hul eie braaistaanders of gasstove saambring om kos te maak, by die kampeerarea braai of maaltye by die restaurant op die perseel bestel. Die betaling vir die kampeerplek sluit nie ontbyt in nie, maar dit kan by die restaurant bestel word.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rotspoel met 'n uitsig oor die see

Aktiwiteite in die omtrek sluit perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte, swem, hengel, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 106 resensies vir Blue Sky Mining Bed and Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dowling-weg 6, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Sky Mining Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dowling-weg 6, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa89e23e24b8131cfe26c334ec3c23c0d7569b86c765c9c880a2dddc2433aa1983fc1b66947bf1bc23d2787c4f77bb27e8e51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220  per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 6 Dowling Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.085229924344 30.864506363869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!