+17
Gastehuis in Middelburg

Blue Sparrow Guest House

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2026 tot 14 Jan 2027.
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blue Sparrow Guest House is 'n gevestigde gastehuis in die stil woonbuurt Groenkol in Middelburg, Mpumalanga. Die gastehuis is omring deur winkeltjies en die Middelburg Mall is minder as 10 minute se ry weg. Daar is lekker wegneemeetplekke in die omtrek en 'n paar lieflike restaurante stapafstand van die gastehuis af.

Gaste het 'n keuse tussen pragtige en suite-kamers of selfsorg-akkommodasie. Die kamers is ideaal vir langtermynverblyf vir sakelui, romantiese wegbreke of vir vakansiegangers. Die kamers het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n lessenaar. Die selfsorg-eenhede het elkeen ook 'n kombuisie.

Middagetepakkies kan bestel word op versoek. Veilige parkeerplek en 'n helder swembad is deel van die ondervinding. Die gastehuis het 'n inwonende bestuurder.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Sparrow Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOWUzMDc2LTA2ZWEtNDkyZi1hYjJkLTRiN2ZkODYwODlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 12B Plein Street Groenkol 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.776088077191 29.466537684202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang