Blue Tides
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Surfweg 3, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
- Vanaf R2 295 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Blue Tides is 'n dubbelverdiepinghuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad aan Algoabaai se kus spog met heerlike warm water en beskutte strande met 'n sub-tropiese klimaat.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n klein sitarea met 'n TV en direkte toegang tot die balkon. Elke sitarea het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die badkamers het hangplek en rakke vir klere en persoonlike besittings.
Die kombuisie is ook bo en is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 2 plate, mikrogolf, ketel en basiese kombuisware toegerus. Onder is 'n ruim vermaak-area met bordspeletjies.
Blue Tides het ook 'n swembad, ingeboude braaigeriewe, 'n visdammetjie in die tuin en gratis WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Surfweg 3, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Tides het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Surfweg 3, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap