Blue Views Penthouse 3
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Link Road, Bakoven, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Views Penthouse 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Dié kompleks is 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels.
Die ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore toegerus.
Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n groot dek met 'n plonspoel, braaigeriewe en nog 'n etenstafel.
Die kompleks is 3 km vanaf Clifton se strande, 9 km vanaf die Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront en net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede aan die Atlantiese Kusgebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Link Road, Bakoven, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Link Road, Bakoven, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang