Blue Views Penthouse 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Views Penthouse 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Dié kompleks is 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels.

Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n ruim dek waar gaste kan kuier, 'n plonspoel en 'n etenstafel.

Die kompleks is ook 3 km vanaf Clifton se strande en 9 km vanaf die Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront en, 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede aan die Atlantiese kusgebied.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Views Penthouse 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Views Penthouse 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za