Bluebird Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Campbell Drive, Knysna Heights, Knysna, 6157, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bluebird is 'n knus oopplan-kothuis in 'n rustige boomreservaat wat floreer soos 'n feniks na die brand in Knysna. Alhoewel dit geen see-uitsig het nie, is die ruimte 'n toevlugsoord vir voëls en voëlliefhebbers.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n yskassie, 'n gasstoof, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel.
Gerieflik geleë net 5 minute vanaf die N2, bied dit veilige parkering vir motors en fietse. Die kothuis bied al die basiese benodigdhede, wat gaste vry laat om te verken wat hulle ook al na Knysna se woud en waterweë lok. Eenvoudig en onpretensieus, vier dit die stil genialiteit van die natuur.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Campbell Drive, Knysna Heights, Knysna, 6157, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Campbell Drive, Knysna Heights, Knysna, 6157, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang