Beskrywing
Dié kamers het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor ‘n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het ‘n en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak, asook ‘n lessenaar, ‘n TV met beperkte DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Blitsvinnige WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die restaurant het ‘n vol Engelse ontbyt-buffet met ‘n verskeidenheid warm en koue opsies om van te kies. Ontbyt word aan hotelgaste bedien op Maandae tot Vrydae van 06:30 tot 09:00 en op Saterdae en Sondae van 07:00 tot 09:30.
A la carte-middag- en -aandetespyskaarte is daagliks beskikbaar. Die restaurant is daagliks oop van 12:00 tot 22:00 (Maandae tot Saterdae) en 12:00 tot 21:00 (Sondae).
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Arthur Street, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang