+14

B.Lux on 16 on Bree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

B.Lux on 16 on Bree bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Die gebou is naby die stadskom en bied asemrowende uitsigte oor die stad en op die ikoniese Tafelberg.

Hierdie pragtige eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n tafel en stoele, perfek vir etes. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met ekstra sitplek, ideaal vir skemerkelkies.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n kroeg, swembad en gimnasium-area insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Bree street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink B.Lux on 16 on Bree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 580
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 580
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37877bf409a35fc3e10a91bdaba94d38ed361c4b9ec6101a161de45baebb1ce424a77a6219f030e945ca8da0fc51aa96f75f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 580 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Bree street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.917575034785 18.421497498639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang