Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Bojanala

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Motshetshe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker stay, memories created! Great place, good environment and great host. Very active in communication, wow. The place exceeded my expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thank you, Motshetshe. We are grateful that you had a lekker stay and that you created memories.

Leonard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker gerus en die stilte geniet. Baie netjiese plek. Lekker geslaap. Bestuurderes baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Ml G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfekte plekkie om te gaan rus. Die plekkie is skoon, netjies, perfek met alles wat jy nodig het. Dit was stil en rustig en kon afsluit van die stad se lawaai en ontspan met die diere wat ook daar was om te kon sien. Ons het gebruik gemaak van die swembad wat mooi skoon was en ook gebraai, en alles was in orde. Geen foute gevind met die plekkie nie. Sal dit vir seker aanraai vir ander gaste om die plek te bespreek vir oornag. Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie oulik en vriendelik en het ons onthou as vorige gaste wat oornag het daar. Baie dankie vir alles. Sal vir seker weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat julle lekker uit kon rus. Baie welkom om weer te kom!

Sanet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lovely place for a break away! We had such a wonderful time, it was so peaceful and quiet. The unit is very neat and cosy. Anne-Marie made us feel right at home with her friendly and warm welcome. Will definitely recommend this place if you want a few days break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thank you, Sanet. We absolutely enjoyed hosting you and your children.

Bernita D
1 nag
5.0
Des 2025

Awesome. I really had an awesome stay. The host was very friendly and willing to go the extra mile. The walking trail was nice and seeing the springboks was special. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thanks for staying with us. We are glad you had a good time! We hope to see you again in the future!

Claudene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Home away from home. Dit was 'n lekker plekkie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Dankie, dit was heerlik om julle te akkommodeer.

Neresa N
1 nag
5.0
Nov 2025

It was a lovely place. It was very nice. I'm not an outdoor person, but I booked again just for the tranquility of the place. It feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thank you for the review and another booking, Neresa. We look forward to hosting you again and trust that you will enjoy it.

Heleen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik en rustig! Baie lekker gebly, dis 'n lekker groot plaashuis met die heerlikste groot stoep en die mooiste uitkyk op die natuur. Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Julle is altyd weer welkom. Ons is bly julle het dit geniet!

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustic en in die natuur. Ons het die huis as oornagplek gebruik. Dit is 'n ten volle toegeruste huis en baie privaat. Ek het die staproete gaan stap en dit was lekker om die bokke te sien. Op 'n plot geleë, en kry mens lekker plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Baie dankie.

Colin H
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie skoon, netjies en ruim. Baie netjies en ruim. Gasvrou was bereid om my baie laat aankoms te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Colin, Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons by Bly'nBietjie waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons vertrou om weer so te doen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R513, Exit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b8ff3ec9184722d045fdfc776196008a7de3f542768761f81988fff9d2cf1550ca17f209e15b744d2d58b010726cfb6a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 R513 Exit 50 0251 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.6626 27.94552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang