Bojanala Akkommodasie by Bly-'n-Bietjie Self-catering Units | LekkeSlaap
+37

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

Eenheid B
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid B is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad en daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die patio het 'n ingeboude braai en daar is 'n swembad wat gedeel word. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor die bosveld en Magaliesberg. Dit is 'n selfsorg-eenheid met al die nodige kombuisgeriewe. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens en vuurmaakhout is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid C
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Eenheid C is 'n eenslaapkamer-eenheid met ’n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die leefareamet slaapplek vir 3 gaste. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis langsaan. Daar is 'n ingeboude braai op die patio. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens en vuurmaakhout is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid A
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-houthuis het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in elke kamer. Daar is 2 badkamers, 'n ruim leefarea, 'n oopplan-kombuis en 'n spens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en albei slaapkamers het groot klerekaste. Die huis is perfek vir 'n gesin en het slaapplek vir 6 gaste: 4 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens en vuurmaakhout is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Afrit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjE3ZWVkLTY3MjMtNDhlZC1iZGIyLTlkZjZlMzQzYjcwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R513 Exit 50 0251 Noordwes 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.6626 27.94552
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za