+97

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Exit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bly-'n-Bietjie selfsorg-eenhede skuil in die Afrika-bosveld aan die voet van die Magaliesberge. Dit is geleë op 'n pragtige 8-hektaar kleinhoewe wat net 'n hanetreetjie van die besige stadslewe af is, net 50 km vanaf Pretoria en Johannesburg. Dit bied die perfekte naweek- of vakansiewegbreek.

Verblyf word gebied in 4 eenhede wat onderskeidelik 2 gaste, 3 gaste, 6 gaste of 8 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid word omring deur bosveld en beskik oor en suite-badkamers, 'n sitkamer met 'n TV, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n stoep of patio met braaigeriewe. Eenheid D het 'n tuin met 'n speelarea vir kinders. Wasgoedgeriewe wat 'n wasmasjien, strykyster en strykplank insluit, is beskikbaar by Eenheid A en D.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat tussen die bome geleë is vir die bosveldgevoel.

Bly-'n-Bietjie Selfsorg Eenhede is net 15 km weg van die naaste winkelsentrums, restaurante asook oorvloedige doendinge om jou in en om Hartbeespoortdam besig te hou. Die naaste winkel met al die benodigdhede en 'n klein drankwinkel is ongeveer 1 km weg.

Aktiwiteite sluit in kunsgalerye, gesondheidspa, kuriosmark, gholfbane, slang- en dierepark, akwarium, krokodilplaas, perdry, jagluiperd teel- en bewaringsentrum, kaptoere, ritslyntoere, kaasplaas, wildritte, warmluglug. ballonvaarte, Margaret Roberts kruiesentrum, kabelkarritte, Franse roosterbroodkafee, Pretville (Hartiwood), Jasmyn Plaasstalletjie, rivier vlotvaarte, visvang, bootvaarte op die Hartbeespoortdam, mikroligte vlieg en die bosbaba-toevlugsoord besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bernita D
5.0
Awesome. I really had an awesome stay. The host was very friendly and willing to go the extra mile. The walking trail was nice and seei...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Claudene S
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Dit was 'n lekker plekkie in die bos.
Nov 2025
Neresa N
5.0
It was a lovely place. It was very nice. I'm not an outdoor person, but I booked again just for the tranquility of the place. It feels ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Heleen J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig! Baie lekker gebly, dis 'n lekker groot plaashuis met die heerlikste groot stoep en die mooiste uitkyk op die natuur. Sal enige tyd ...
Sien meer
Nov 2025
Kobus V
Gesin met tieners
5.0
Rustic en in die natuur. Ons het die huis as oornagplek gebruik. Dit is 'n ten volle toegeruste huis en baie privaat. Ek het die staproete gaan stap e...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R513, Exit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
  • Gaste dink Bly-'n-Bietjie Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Exit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b8ff3ec9184722d045fdfc776196008a7de3f542768761f81988fff9d2cf1550ca17f209e15b744d2d58b010726cfb6a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 R513 Exit 50 0251 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.6626 27.94552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang