BnB @ 12a Iris Road | Durbanville
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 00:00 - 12a Iris Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
B&B @ 12a Irisweg | Durbanville is 'n bekoorlike kothuis in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir paartjies of enkelreisigers.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die tuin ontspan en toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die eiendom is slegs 2 km van 'n plaaslike gholfbaan en minute van die Durbanville-wynroete, toprestaurante en inkopiesentrums af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12a Iris Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12a Iris Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 00:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang