+35
B&B in Melville

BnB on 8th Avenue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
John V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie aangename ervaring. Denise is 'n uitsonderlike gasvrou met 'n ongelooflike kennis van die omgewing. Haar voorstelle vir besienswaardighede is uitstekend en haar raad oor hoe om die verkeer te hanteer, was baie prakties en nuttig. Die ligging is perfek – plaaslike boekwinkels en heerlike eetplekke kan maklik te voet bereik word, wat die kuier soveel meer ontspanne maak. Denise skep 'n veilige en gerieflike tuiste waar mens werklik kan afskakel en herlaai. Ons het baie welkom gevoel en sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reiqa Salem Musbh Q
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

If I am ever back in Joburg I would like to stay there again. Denise was very kind and helpful. She is a very good host, and the cat was friendly. The breakfast was delicious and the owner accommodated my diet restrictions generously. The area was safe but a little dark (street lights are being fixed). Nearby there are nice cafes and shops. I used their shuttle service and the driver was reliable, respectful, on time, and flexible (he also drove me to another city; you have to arrange with him in advance). The room was spacious and well furnished, and the bathroom was clean and daily maintained. They also provide you with drinking water daily and some milk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Denise is the most wonderful host. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker rustig en tuis gevoel. Gasvrou was 5 ster. Sy was meer as bereid om ontbyt in vroeër ure te pak, aangsien ek 6 uur by hospitaal moes wees. Veilige parkering ook gehad. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
BnB on 8th Avenue
Hello Pieter, thank you for your feedback on your stay. I really appreciate your comments and you are welcome back at any time. Sincerely Denise

Agrippa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

We enjoyed our stay. very comfortable place. The Owner is very friendly and very many hands-on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma d
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Gemaklik. Perfek. Goed ingerig, super-netjies en beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2022

A home away from home. The BnB is located in a peaceful and scenic suburb. The host, Denise, was warm and welcoming; the room cosy and clean. It was the ideal place to return to and relax after a busy day's work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Denise
BnB on 8th Avenue
Hello Miriam, Thank you for your feedback, it is appreciated. It was lovely meeting you and having you stay with us. Sincerely, Denise.

Elize G
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Vierdag-kuier in Johannesburg. Dit was 'n baie lekker verblyf in 'n rustige omgewing. Alles was skoon en netjies en die ontbyt baie lekker. Die gasvrou het mens baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte C
1 nag
5.0
Aug 2021

Asemrowend. Vriendelik en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

54A 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223340baacc15214b58f87ea0036b2319f32bbc2d5e8979f76bc34ef821a5e8336ded33a0e75930c767f27c98fb7337ba8d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 54A 8th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1734 28.01083

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang