- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54A 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat.
Daar is 5 kamers wat nie jou beursie te maer sal maak nie. Die eetkamer maak oop op die kleurvolle en stil tuin waar gaste aan hulle ontbyt kan smul of 'n koppie tee en snytjie koek gedurende die dag wil geniet. Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike sitplek waarin gaste kan ontspan en met ander gaste kuier. Gratis WiFi is beskikbaar in die kamer en in ander areas op die perseel.
Ontbyt word daagliks bedien en sluit vars koffie, joghurt, vrugteslaai, ontbytgraan, kaas, beskuit en 'n warm ontbyt in. Daar is ook verskeie varsgebakte items beskikbaar soos beskuit, muffins en skons. Dit is beskikbaar gedurende die dag sodat gaste daaraan kan peusel of dit teetyd kan geniet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Daar is 'n wasserydiens beskikbaar, dien asseblief navraag oor die tariewe. Gaste kan ook gebruik maak van die privaat wasgeriewe gebruik in Melville, inligting is beskikbaar in die inligtingboek vir gaste. Daar is 'n drukker- en kopieërgeriewe by ontvangs beskikbaar teen 'n addisionele koste.
B&B on 8th is binne stapafstand van die vulstasie af wat ook 'n lieflike koffiewinkel, Asian Tapas Bar, boekwinkel, Black Coffee-ontwerpersklere, kunsgalery en ander interessante winkels waarin gaste kan rondsnuffel. 7th Street Melville het baie interessante winkels, restaurante, koffiewinkels, skemerkelkiekroeë, kunsgalerye en boekwinkels. Daar is 'n gratis aflaaidiens na 7th Street, Melville indien gaste nie soontoe wil stap in die aande nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, verwarmer, balkon en 'n badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Aloe beskik oor 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n aparte ingang en 'n binnehof met 'n sitarea. Die kamer is met 'n mikrogolfoond, yskassie en teeskinkbord toegerus. Daar is ook 'n plafonwaaier, elektriese komberse, 'n TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hadeda is 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, verwarmer, balkon en 'n badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n plafonwaaier, verwarmer, balkon en 'n badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dandelion: Dubbelkamer
- B&B
- Aloe - Dubbelkamer
- B&B
- Hadeda - Dubbelkamer
- B&B
- Guinea Fowl - 2-Enkelbed/Dubbelbed