+30

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Dr William B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Totally relaxing stay. Calming listening to the waves. Lovely cozy cottage with a spectacular view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Outstanding! Great, this was the best view in town. Accommodation rustic but modern inside. Very clean and everything that you need for your stay. Staff at Paternoster rentals very friendly and assisted professionally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike eenheid, en pragtige uitsig. Bo-bakkies is 'n baie oulike toegruste plekkie met 'n wonderlike uitsig, en stapafstand na die strand. Gaaitjie restaurant is net 'n klipgooi van die voordeur, en hoewel naby, het dit glad nie geraas nie. Ek sal Bo-bakkies enige tyd aanbeveel en sou enige tyd weer daar op die stoep wou sit. (Onthou net om te buk by die voordeur).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Fantasties. Eenheid baie mooi en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Hello Armand Baie dankie vir die review. Ons is so bly dat julle lekker gekuier het by Bo-Bakkies. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Madrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Baie lekker gebly. Cozy met mooiste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Hi Madrie, inderdaad baie mooi see uitsig vanaf die Bo bakkies eenhede. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Bernadette O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Mooiste view! Alles wat jy nodig het. Dak wat kap is 'n probleem en die plekkie was nie 100% skoon nie. Maar Bo Bakkies is altyd 'n goeie opsie om te bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Hello Bernadette Baie dankie vir die terugvoer en dat julle steeds Bo Bakkies as ’n goeie opsie beskou. Ons neem kennis van die dak wat geraas het, en die skoonmaak wat nie heeltemal op standaard was nie, en sal dit beslis aanspreek. Die dakplate is ook vervang. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Wilfred A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Altyd goeie ligging, maar die plek kort opknapping. Ons het reeds 'n hele paar keer by Bo Bakkies 1 en 2 gebly, maar die plek het so agteruitgegaan. Verf is af, die stortkop is stukkend, die sinkplate op die afdak is los en raas heeltyd. Die plek lyk net afgeleef, en vir die bedrag wat ons betaal, sal ek nie weer daar bly nie. Die pale is gebroke op die grens en orals is daar krake.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Hello Wilfred Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit is jammer om te hoor dat die toestand van Bo Bakkies 1 en 2 nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons neem u opmerkings ernstig op en wil graag noem dat die sinkplate op die afdak reeds vervang is met nuwes en die stortkop ook reggemaak is. Ons vra altyd vir ons gaste om terugvoering aan ons te stuur tydens hul verblyf, sodat enige probleme so vinnig moontlik opgelos kan word. Ons streef daarna om ons gaste altyd ’n aangename verblyf te bied en waardeer eerlike terugvoer wat ons help om voortdurend te verbeter.

Clive L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2026

Uitsig sal altyd iets besonders. Sedert 2017 bly ons jaarliks in dieselfde huis Bo Bakkies 1 en dit is vir die laaste 3 jaar opgedateer. Verblyf daar altyd lekker. Toiletspoel het dringend aandag nodig en die water vanaf die stort en die gesig bak loop ook nie normaal weg nie. Julle moet dalk besluit om Bo Bakkies 1 en 2 se parkering saam te maak. Bo Bakkies 1 sal net meer gerus voel met motor se veiligheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Beste Clive, baie dankie vir die terugvoering. Die uitsig is maar iets besonders, dit is een van die bes geleë posisies in Paternoster waar jy die see kan geniet vanaf die voorstoep. Ons is bly om te hoor julle geniet dit altyd hier, en het aandag gegee aan die probleme genoem deur julle met julle vertrek. Ons sal die parkeerprobleem bespreek met die Eienaar en sien uit daarna om julle weer terug te kan verwelkom.

Anthea A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic. It was the most wonderful time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Uitstekende verblyf. Baie mooi uitsig. Super netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Hello Robbie Baie dankie vir die review. Ons is bly julle het lekker gebly by Bo-Bakkies 1. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 945

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Sampson Street, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda751166e1e58ee7fd35fdeed2ee418d1419a14aa56d96e2436b2ab5a7adf8841d0842554cbdb12138e08f90cb694d218448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808796 17.887895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang