Bo-Kaap Heritage Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Longmarket Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bo-Kaap Heritage Home is 'n stylvolle en smaakvol versierde eiendom geleë in die kultureel ryk woonbuurt Bo-Kaap, in Kaapstad se lewendige middestad. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n sentrale en karaktervolle wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en skottelgoedwasser in.
Gaste kan kroegstyl-sitplekke op die dek geniet, ideaal vir 'n skemerkelkie terwyl hulle die pragtige berguitsigte inneem. Die huis is gerieflik geleë naby die strand, V&A Waterfront, sowel as plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 206 Longmarket Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Longmarket Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang