Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (12)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's....

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bo-Kaap

Table Mountain All Day Long skuil in die Bo-Kaap tussen Seinheuwel se voorheuwels in Kaapstad. Dié stylvolle, moderne huis bied 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelberg. Table Mountain All Day Long het slaappl...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

19 Loader Street is 'n bekoorlike huis in die lieflike De Waterkant-area van Kaapstad, geleë teen Seinheuwel aan die Atlantiese Seekus, binne stapafstand van die middestad, Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Waterkant, Bo-Kaap

The Charles is in die hartjie van De Waterkant geleë en dit bied verblyf in 'n privaat, intieme en oorspronklike gastehuis in dié buurt. Gaste kan ongelooflike uitsigte oor die stad geniet van die dakterrasse af,...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

2 Loader Street is 'n wonderlike huis vir gesinne en vriende in die gewilde De Waterkant in Kaapstad. Dié huis lyk tradisioneel van die buitekant af, maar binne is dit stylvol ontwerp met groot areas waar gaste kan...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Vos Lane is 'n bekoorlike woonstelletjie wat gerieflik tussen Loader- en Waterkantstraat in die swierige De Waterkant woonbuurt in Kaapstad geleë is. Die eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie met vakansie of 'n...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bo-Kaap

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel is in die hartjie van Kaapstad en bied lieflike dekor, heerlike ontbyte, en uitstekende d...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Dié groot huis het 5 slaapkamers en is bo in Dixonstraat geleë in De Waterkant, Kaapstad en is ideaal vir groot gesinne of ’n groep vriende. Die terras lei jou na die oopplan-grondvloer, 'n groot onthaalarea m...

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Kaap

315 The Studios is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel is op d...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Hierdie splinternuwe argitektoniese juweel is in die hartjie van die lewendige De Waterkant-area, binne stapafstand van die middestad, die waterfront, klubs, kroeë en restaurante geleë. 147 Waterkant bied slaappl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...