+26
Selfsorg in Baviaanskloof

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bo-Kloof Gasteplaas - Kolgans Cottage is geleë op 'n werkende plaas met beeste, Anghora-bokke, bye en lusern, in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir diegene wat 'n romantiese wegbreek soek.

Kolgans Cottage is 'n houtkothuis by 'n dam wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in 'n tussenvloerdek wat uitkyk oor die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met oond en elektriese ketel. Daar is 'n braai-area buite, en gaste kan op die stoep ontspan en die verskeidenheid watervoëls op die dam dophou.

Bo-Kloof is bekend vir die skouspelagtige Waterkloof-staproete. Veilige parkering en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat ons 65 km grondpad vanaf Willowmore is, nie aanbeveel vir klein sedanvoertuie nie. En as u van Patensie na ons toe wil kom of soontoe wil gaan, sal u 'n 4x4 of 'n voertuig met hoë grondvryhoogte en 'n ewenaarslot benodig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6ea9c06f6a2fb0e6bb1bd87f63b7993113ccfc1cae2e33d2edbc982893a2fd0c2f53f4701e1f84b7703d8e84bd03abca9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.520121175044 23.909218592562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang