Bo-Kloof Guest Farm
Opsomming van Resensie
Gert V - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker plaaskuier.
Helena G - Apr 2022
Gemiddeld
Kolgans cottage is cute and well located.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
We're glad you enjoyed your stay. Come back any time.
Anina
Andrew S - Feb 2022
Gemiddeld
Nice stay in Baviaanskloof.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Come back any time.
Hannelien S - Des 2021
Gemiddeld
'n Moet-kuierplek om jou batterye te laai.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Ben N - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker ruim eenheid.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Ben,
Kom kuier gerus weer. Ons het nog reën gehad na julle hier was so die wêreld begin nou groener word.
Elmare S - Nov 2021
Gemiddeld
Asemrowend mooi!
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Ja die staproete is beslis 'n moet.
Vriendelike groete,
Anina
Sanet S - Okt 2021
Gemiddeld
Liewe Heksie-huisie.
Nicolaas D - Okt 2021
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Nicolaas
Ek is bly julle het dit geniet. Ons het lekker reën gehad sedert julle hier was so alles is bietjie groener nou.
Kom kuier gerus weer.
Anina
Lourens M - Okt 2021
Gemiddeld
Huisie in die bos.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Belinda N - Sep 2021
Gemiddeld
Mooi omgewing.
Lees meerBo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Belinda
Jammer dat ons jou afgeskeep het, ek sal my personeel aanspreek. Die droogte dwing ons ongelukkig om ons inkomste op ander plekke te verdien so ek kon nie self kyk dat alles reg is by die huisie voor julle aankoms nie.
Vriendelike groete.
Anina
Lindsay V - Jul 2021
Gemiddeld
Heerlik gebly, wens dit kon langer wees.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Lindsay
Ek's bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Caren V - Jul 2021
Gemiddeld
Ongelooflike mooi staproete.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Caren. Ek is bly julle het dit geniet. Ja, die staproete is 'n moet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Anina
Robert S - Jun 2021
Gemiddeld
Baviaanskloofverrassing.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien!
Duane S - Jun 2021
Gemiddeld
Enjoyed the surroundings and the cottage itself.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hi Duane, I am glad you enjoyed your stay. Yes Waterkloof hiking trail is a must. Sorry we missed you.
Regards
Anina
Raymond L - Jun 2021
Gemiddeld
'n Wonderlike, rustige kuierplek.
Estelle F - Apr 2021
Gemiddeld
'n Ware kloof-ervaring!
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Ek wens almal kan soveel tyd spandeer om die omgewing te verken soos jy. Bly jy het dit geniet!
Elrika V - Mrt 2021
Gemiddeld
Ruin, skoon en goed ingerig.
Janine K - Mrt 2021
Gemiddeld
Privaat en rustig!
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Ek's bly julle het dit geniet. Jammer ons het julle gemis. Miskien volgende keer.
Rob K - Feb 2021
Gemiddeld
Our stay was overnight.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Thank you Rob. We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime in the future.
Elmarie S - Jan 2021
Gemiddeld
5 dae was hopeloos te kort, wonderlike verblyf.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Elmarie,
Dankie, ons is so bly julle het dit geniet.
William W - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
George R - Nov 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly en omgewing baie mooi.
Riaan J - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker gerieflike oornagplek ná 'n lang dag in Baviaanskloof.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Beste Riaan,
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom eendag weer hier uit.
Vriendelike groete
Anina
Angelique B - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Serene.
Beautiful mountain views, peaceful, tranquil and serene. Would definitely go again using hiking trails. Feel at one with nature.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
So glad you enjoyed it. Come again!
Bertus V - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf op 'n werkende plaas.
Wynand W - Apr 2019
Gemiddeld
Baie goed toegerus en gemaklik.
Marianne & Peter H - Mrt 2019
Gemiddeld
Tranquil cottage in beautiful surroundings.
Frederick S - Des 2018
Gemiddeld
Very relaxed and peaceful.
Andre C - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig.
Herman M - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Bo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Hallo Herman
Dankie vir die positiewe terugvoer, en weereens baie jammer vir my afweisgheid.
Vriendelike groete
Anina
Jacqueline B - Sep 2018
Gemiddeld
Gerieflik, weg van geraas, naby natuur, kos vir die siel.
Lees meerBo-Kloof Guest Farm se terugvoer
Beste Jacqueline,
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Anina
Adriaan D - Aug 2018
Gemiddeld
Rustig en mooi.
Annalize M - Jun 2018
Gemiddeld
Plaas-atmosfeer, voel baie welkom saam met die honde.
Jarries V - Apr 2018
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Shanel D - Jan 2018
Gemiddeld
Die hike mag nie gemis word nie.
Prof. Alfred B - Apr 2016
Gemiddeld
Die ideale "poort" na die bewaringsgebied.
Anieka M - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie lekker en die staproete in die kloof is wonderskoon.
Pieter V - Jan 2016
Gemiddeld
Goeie plek om te kamp as jy Baviaanskloof will toer.
Pieter D - Okt 2015
Gemiddeld
Sewester-verblyf.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom