Bo-Kloof Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bo-Kloof Gasteplaas is in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap. Ons bied selfsorgverblyf in Kolgans Kothuis met slaapplek vir 4 gaste en in ons gastehuis met slaapplek vir 6.

Kolgans het slaapplek vir 4 mense in 'n dubbelkamer en 'n boonste solderkamer met 2 enkelbeddens wat oor die leefkamer kyk. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, 2-plaatstoof met 'n oond, elektriese ketel en alles wat jy sal benodig om maaltye voor te berei. Buite is daar 'n braai en jy kan op die stoep ontspan terwyl jy die watervoëls bewonder.

Die gastehuis is heeltemal onafhanklik en afgeleë om gaste se privaatheid te verseker. Daar is 2 ruim oopplan-slaapkamers met 'n stikamerarea. 1 Kamer het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens..

Die verblyf is selfsorg.

Bo-Kloof is bekend vir die beeldskone Waterkloof Voetslaanroete en Skollie, die vierpotige inwoner, as die gids. Bo-Kloof is 'n groente-, vee- en heuningboerdery.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bo-Kloof Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false