- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Boekenhout Street, Brummeria, 0184, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Boekenhout Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Hierdie gastehuis is naby die WNNR (CSIR) se kantore.
Daar is 'n selfsorgeenheid met 'n kombuisie wat die basiese geriewe soos 'n induksieplaat, oond- en mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die ander 2 gastekamers het 'n oopplan-uitleg en dit is semi-selfsorg met 'n kombuisie.
Al 3 kamers het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix.
Boekenhout Cottage is 'n drieslaapkamereenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders bied. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en daar is 1 enkelbed en 'n bed geskik vir 'n kind in die derde slaapkamer. Die leefarea het 'n bed geskik vir 2 kinders. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad en een met slegs 'n stort. Die leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n yskas, induksieplaat en mikrogolfoond toegerus.
Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 31 Boekenhout Street, Brummeria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Boekenhout Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Boekenhout Street, Brummeria, 0184, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang