Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boekenhout Akkommodasie

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 31, Brummeria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R880 R572 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boekenhout Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Hierdie gastehuis is naby die WNNR (CSIR) se kantore.

Daar is 'n selfsorgeenheid met 'n kombuisie wat die basiese geriewe soos 'n induksieplaat, oond- en mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die ander 2 gastekamers het 'n oopplan-uitleg en dit is semi-selfsorg met 'n kombuisie.

Al 3 kamers het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Boekenhout Cottage is 'n drieslaapkamereenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders bied. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en daar is 1 enkelbed en 'n bed geskik vir 'n kind in die derde slaapkamer. Die leefarea het 'n bed geskik vir 2 kinders. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad en een met slegs 'n stort. Die leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n yskas, induksieplaat en mikrogolfoond toegerus.

Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annelize O
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en veilige area. Eenheid was skoon en netjies. Slaap was maar min. Mediese noodgeval gehad tot in vroeë oggendure. Die gas langsaan het geweldig ...
Sien meer
Apr 2025
Arnold K
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous stay, well located. My wife and I had a great stay at Boekenhout. We will definitely go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Werner G
Besigheidsreis
5.0
Pleasant stay. I recently stayed at Boekenhout Accommodation and had a wonderful experience. The place was clean, comfortable, and well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Luca V
Saam met lewensmaat
5.0
5/5 sterre. Geleë net om die draai van die N4, en binne minute vanaf Lynnwood, maak die ligging van Boekenhout Akkommodasie perfek indien 'n sentrale ...
Sien meer
Mrt 2025
Theo L
5.0
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Die akkommodasie was besonders goed vir wat die koste daarvan betref. Erna was baie vriendelik en het uit haa...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boekenhoutstraat 31, Brummeria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Boekenhout Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R 880 R 572
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R 880 R 572
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 31, Brummeria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1201bd87213a07c4387a4c404cc397b8b1e1c02710544bd2d084fc9a297ede7b7c9eec23610fd2ac69be73cf80a0e90fb7eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R572 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 31 Boekenhout Street Brummeria 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.748206748806 28.28732645782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang