Boesmanrus
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erin Farm, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte.
Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die hutte deel 'n badkamer met 2 stort en 2 toilette.
Kom ervaar die Kalahari op sy beste!
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erin Farm, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erin Farm, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang