Boesmanrus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte.

Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die hutte deel 'n badkamer met 2 stort en 2 toilette.

Kom ervaar die Kalahari op sy beste!

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boesmanrus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false