+34
Selfsorg in Overberg

Boesmanskloof Repens Cottage - No.6

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die kothuise het elektrisiteit.
Onthou om vuuraanstekers en hout saam te bring. Hout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet bestel word wanneer gaste hul bespreking maak. Daar is 'n braairooster, maar indien gaste hul eie toerusting verskies, kan hul dit saambring.
Warmwaterbottels word voorsien. Ekstra beddegoed en handdoeke kan op versoek voorsien word.
Onthou om jou kamera en verkyker saam te bring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die naaste winkels is 15 km ver.
Hierdie verblyf is 33 km vanaf Robertson, 15 km vanaf McGregor en word deur 'n grondpad bereik.
Musiek word nie toegelaat nie, tensy gaste die hele Onverwacht bespreek het.
Ná 22:00 word 'n rustiger atmosfeer verwag, aangesien medegaste die rustigheid van die natuur wil geniet.
Gaste is ten volle vir enige breekskade wat tydens hul verblyf gebeur, verantwoordelik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb615f777044947d33c7a58fb98c814647cee793131a2b74f8df04a4a0dce3f96bda094f87b295a39fd8bbc5a5957c6a5893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Onverwacht McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014221636552 19.726907406074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang