- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Interlakenlaan 6, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boga Legaba Guest House & Conference Centre is in Riviera Park in die buitewyke van Mafikeng geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in 2003 geopen is. Dié huis is in 1984 gebou en het 'n lieflike tuin met swembad. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Boga Legaba Guest House het klein begin met slegs 2 en suite-kamers, en deur middel van uithouvermoë en goeie bestuur, het dié gastehuis nou gegroei tot 27 suite-kamers wat smaakvol ingerig is. Elke kamer het lugversorging, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en WiFi.
Daar is volledige konferensiegeriewe vir maatskappyvergaderings en seminare, asook bankette en ander kleinerige geleenthede. Tuisgemaakte maaltye word volgens gaste se voorkeure voorberei. Daar is ook 'n gesondheids- en skoonheidspa. Verder is daar ook 'n gastesitkamer en die gastehuis is uniek en smaakvol versier om Suid-Afrika se geskiedenis weer te gee.
Daar is oorgenoeg parkeerplek, faks- en afskrifgeriewe, internet, WiFi en braaigeriewe. Daar is ook 'n nagwag wat sekuriteit verseker.
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mmanong Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Interlakenlaan 6, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Gaste dink Boga Legaba Guest House & Conference Centre het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Interlakenlaan 6, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes