4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Disa Street, Boggoms Bay, 8222, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boggom's View is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie Boggomsbaai. Die huis spog met gedeeltelike see-uitsigte vanaf die eerste verdieping en is naby die strand geleë.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak en stort, met twee aparte toilette vir gerief.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, ysmasjien, lugbraaier, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV in. Dit lei ook na 'n balkon met pragtige uitsigte, buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 62 Disa Street, Boggoms Bay, 8222, Wes-Kaap
- Gaste dink Boggom's View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Disa Street, Boggoms Bay, 8222, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang