+19
Selfsorg in Paternoster

Bokkoms Guest Flat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Petria S
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Uitstekende akkommodasie, perfekte ligging. Ek sal weer en weer by Bokkoms Guest Flat gaan bly - dit is goed toegerus, binne stapafstand van die see en dit gee my die rustigheid waarna ek soek vir 'n kort wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie, Petria. Hoop ons sien jou weer by Bokkoms in Paternoster. Groete, Amanda

Frik E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Paternoster atmosfeer. Uitstekende ligging. Gasvrye eienaars. Plek keurig gemeubileer en versier. Ruim kamers en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie Frik vir julle ondersteuning van ons gasteplek. Dit was ‘n plesier om julle by ons te huisves. Groete en sterkte met die res van hierdie jaar. Amanda

Carla E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Positive. It was good and convenient. The hostess could have informed us that there was yoga/pilates on the Wednesday morning. It was disturbing with all the constant moving in the main house early in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

An excellent welcoming stay. A beautifully designed and appointed place with exceptionally warm and friendly hosts. I will be back when next in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Thank you! This is so lovely. Amanda

Samuel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect place in Paternoster. Our stay was great. Friendly and helpful hosts. The place was perfect! Very comfortable and beautifully decorated. We really enjoyed the outdoor braai area and the well-equipped kitchen. Thank you for being so welcoming to our furry companions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Gerieflike, stil verblyf naby die middel sentrum van Paternoster. Die eenheid is stapafstand van die restaurante en Paternoster se waterfront. Die mooi skilderye het bygedra tot die atmosfeer. Ons het nie die kaggels gebruik nie, want ons wou nie 'n rookreuk in die kamer hê nie omdat ons 'n paar dae daar gebly het. Dit was lekker om albei kamers beskikbaar te hê vir die duur van ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie vir julle kuier by ons, Vera. Groete Amanda

Carika M
1 nag
4.6
Jun 2025

Lekker en gerieflike oornag. Mooi huis, goed ingerig en vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Pleasant. The host is very friendly and helpful. Large guests will have a problem accessing the showers due to narrow access to the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Puik! Smaakvolle akkommodasie! Baie lekker gebly! Pragtige, gerieflike akkommodasie, pragtige ligging. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
Baie dankie vir die kuier by ons, Theunis. Groete en lekker naweek. Amanda

Jacqueline F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fabulous, uber relaxing, in a soulful environment. Dit was 'n heerlike ervaring met ons gasvrou en gasheer wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Lieflike akkommodasie met boeke en kuns vir Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Bokkoms Guest Flat
So baie dankie vir julle kuier by ons. Groete Amanda en Alvin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 530
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 530
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a68b7fa7bf489f37ec145251af91412221cd5f66d71d75c5844dd8af3893c5b6cb030c126284c68b71de542c18a0edc1c8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 10 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811700736418 17.883950471878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang