6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Bokkom Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ouma T Se Huis bied selfsorgverblyf in die kusdorp Strandfontein, aan die Weskus. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte en is perfek vir gaste wat vinnige toegang tot die hoofstrand wil hê.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofleefarea het 2 leerbanke en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot die balkon deur skuifdeure, wat pragtige uitsigte oor die see en strand bied, en daar is ook braaigeriewe. Die tweede leefarea (geleë tussen die hoofslaapkamer en kombuis/leefarea 1) het 'n binnebraai. Die eiendom het parkeerplek van die straat af vir slegs 2 voertuie.
Die ruwe kuslyn van Strandfontein het pragtige steil kranse en ongerepte sandstrande. Daar is skilderagtige fietspaaie om te verken, en indien gaste kies om dit gedurende die blomseisoen in die lente te besoek, sal daar velde van kleurvolle, inheemse blomme en ander plante wees om deur te fiets.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 145
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Bokkom Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouma T Se Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Bokkom Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang