3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bokmakierie Cottage het 'n privaat ingang en is in die hartjie van McGregor in die Wes-Kaap. Die kothuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.
Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-kothuis het 'n enkelslaapbank, 2 gemakstoele en 'n etenstafel waar gaste kan ontspan en lekker kuier.
Die stoep lei na 'n omheinde tuin met 'n berguitsig en gaste kan van die Weber-braaigeriewe gebruik maak. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en wynproe in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 45 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokmakierie Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang