Kwaaihoek Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 440 Kwaaihoek Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kwaaihoek Cottage is geleë in Boknesstrand in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Boknes bied 'n skoon, stil strandarea met pragtige strande en die oseaan.
Die enkelwoonstel bestaan uit 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisarea is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea bied 'n dagbed vir kinders onder die ouderdom van 4.
Daar is 'n binnehof met 'n Weber-braai, sowel as sitplek waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei. Die tuin bied 'n pragtige uitsig oor die oseaan.
Gaste kry ook veilige parkering op die perseel.
Die eiendom is binne maklike bereik van Cannon Rocks en 38 km vanaf Port Alfred. Dit is net 'n paar minute se ry na Kenton-on-Sea en Alexandria. Addo Elephant Park is 20 minute se ry weg vir 'n daguitstappie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Martilie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 440 Kwaaihoek Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Kwaaihoek Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 440 Kwaaihoek Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang