+20
Hotel in Boksburg-Wes

Boksburg Boutique Hotel

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
1.5
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
C.j. B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Netjiese kamers, maar dis al. As jy net wil gebruik vir oorslaap, dit is reg. Kamers was baie netjies. Ons het 2 keer gevra vir 'n aircon remote, maar is net geignoreer. TV het DStv decoder, maar nie een van die kanale werk nie. Haardroër raak warm as jy hom skaars gebruik. Ek sal dink vir die bedrag sal die lepels darem nie plastieklepels wees nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Kalinka N
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Des 2025

Nie waarde vir geld nie. Ons was baie teleurgesteld. Geen WiFi. Selde warm water in die aand. Ontbyt swak. Muurproppe werk nie. TV se remotes werk nie. Parkering en in- en uit ongerieflik.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Ashley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 130
20 % AF
R 1 130 R 904
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 130
20 % AF
R 1 130 R 904
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 130
20 % AF
R 1 130 R 904
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Turton Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 82 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dab8d815b3ff274d224f46a47949f396b3ed2031ebc53b36c5bc69d9665110cdea653b4c95d187acd6e6067fb279fd6031c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 130 nouVanaf R904 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 21 Turton Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.194371481545 28.238676901852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang