Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Boksburg-Wes

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Boksburg-Wes van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Boksburg-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boksburg-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boksburg-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boksburg West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boksburg-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Boksburg-Wes

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woo...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R1 053
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ravenswood, Johannesburg

Raintree Guesthouse is ideaal geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is op 'n kleinhoewe in Boksburg geleë en bied ontspanne, plattelandse verblyf tussen losloopdiere, wat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jansenpark, Johannesburg

Up21 Guest House is in Jansen Park, Boksburg, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, restaurante en besienswaardighede, waaronder East Rand Mall, The House of Ribs en die Ferreira's Sports Bar and Restaurant. ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ravenswood, Johannesburg

Lifetours & Accommodation is 'n gastehuis met 'n Marilyn Monroe-tema in Ravenswood, Boksburg en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Lifetours & Accommodation is net 10 km vanaf Emperors Palace en 15 km v...

Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg Noord, Johannesburg

Lodge @ Leadwood bied gerieflike selfsorgwoonstelle in Boksburg en is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstelle is geskik vir 2 tot 4 gaste en het lugversorging. Die kamers het elk 'n koninging...

Vanaf
R994
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Airport Garden Boutique Hotel bied gastekamers in Boksburg, sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Verblyf by Airport Garden Boutique Hotel beskik oor 12 unieke kamers. Die kamers het...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg Noord, Johannesburg

Fly Inn Lodge & Guest House is in Boksburg geleë en is net 11 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit maak dit die ideale bestemming vir 'n sakereisiger of internasionale reisiger om oor te slaap na 'n lan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Boksburg, Johannesburg

The Armagh Guesthouse bied gerieflike B&B met 'n Ierse tema in Boksburg. Dié dorp bied winkelsentrums, waterparke en maklike toegang tot ander trekpleisters. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié h...

Vanaf
R649
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ravenswood, Johannesburg

Acre Of Africa Guesthouse is in Boksburg, Johannesburg geleë. Die gastehuis is 12 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe en bied 'n wonderlike uitsig en die mees interessante kruietuin regoor die eiendom. V...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]