Bonne Esperance
16 gaste
6 slaapkamers
9 beds
6 badkamers
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 238 Queens Road, Seaforth, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bonne Esperance is 'n bekoorlike selfsorg-vakansievilla in Seaforth, wat slaapplek bied vir 12 volwassenes, 3 kinders en 2 babas wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die villa beskik oor 6 en suite-slaapkamers, waarvan 3 'n Victoriaanse kaggel het. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte bed (of 2 enkelbeddens). Een en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 5 en suite-badkamers slegs 'n stort het. Daar is 1 bababedjie beskikbaar vir babas en 2 enkelbeddens vir kinders.
Die plaasstyl-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die villa spog met 'n dek met see-uitsig, 'n gasbraai, 'n terrastuin, 'n swembad en veilige parkeerplek van die straat af vir 6 voertuie, wat dit die perfekte wegbreekplek maak vir 'n ontspannende vakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 238 Queens Road, Seaforth, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
238 Queens Road, Seaforth, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang