Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

67 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 098
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth

Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley,
Seaforth

Seagetaway bied selfsorgverblyf aan gesinne, vriende en paartjies in Simonstad in die Kaapse Skiereiland. Bespreek jou ontspannende wegbreek by die see by een van ons 4 eenhede: Die Kothuis, Superieure eenheid, Sakp...

15% af Aanbod!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seaforth

6 On Horatio is 'n selfsorgvakansiehuis in Simonstad. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en bied ononderbroke uitsigte oor die hawe, berge en see vanaf die dek. Die ruim en smaakvol ingerigte drieverdiepinghuis be...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaforth

Magellan's Passage - die kuns van ontdekking ... 'n egte Eko-lodge met hernubare kragvoorsiening. Magellan's Passage Gastehuis vier die waagmoed van die mans en vroue wat die onbekende aangedurf het om 'n nuwe wêre...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley,
Seaforth

Flying Penguin bied selfsorg- en B&B-verblyf in Simonstad, die perfekte plek om heen weg te breek as jy naby aan die natuur wil wees, maar ook naby die stad. Al die kamers het 'n see-uitsig en die verblyf is net 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth

Bosky Dell (beskutte plek) is waarskynlik een van die min versteekte wegkruipplekke in die Kaap. Die ligging is uiters uniek, reg bo die ikoniese Boulders-strand. Hierdie groot plaashuis, met waenhuis en stalle ink...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth

Albatross Guest House is bokant die unieke, historiese, vlootdorpie Simonstad geleë. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf en asemrowende, onbelemmerde uitsigte oor Valsbaai en die berge in die verte. Albatross ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth

Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see en is stapafstand v...

20% af Aanbod!
VanafR1 780
R1 424
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth

The Grosvenor Guest House is teen die berghange in die historiese en interessante Simonstad geleë. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers sakereisigers. The Grosvenor Guest House bied 'n verskeidenheid van luu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za