8 gaste
2 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3832 Bird Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bos Loerie is 'n knus grasdak-vakansiehuis in die gesogte Marlothpark. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur en plaaslike diere.
Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 1 slaapkamer op die grondvloer, 'n solderslaapkamer, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die solderkamer met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste kan ook 'n buitestort geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie slimkaart en dekodeerder saambring.
Gaste kan ontspan en 'n plonspoel, sitplek buite en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Krugerwildtuin kan bereik word via die Krokodilbrughek wat sowat 19 km ver is, wat dit vir gaste maklik maak om safari-avonture aan te pak. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3832 Bird Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Bos Loerie het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3832 Bird Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang