+43
Selfsorg in Hartbeespoort

Bushbaby cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bavanee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tranquil, peaceful, cosy and great value for money. We had an incredible getaway. The cottage was clean and cosy with such a pleasant attention to detail nestled in peaceful, tranquil surroundings. There's a fair amount of animal life: birds, squirrels and friendly dogs that add to the natural beauty. A well-equipped kitchen for all your self-catering needs. The decor in general is astounding. I highly recommend this venue to any couple for a quick getaway or a long stay. We are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netjies, stil en goed vir jou siel. Baie netjies, rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Alles wat mens benodig, is daar. Voëls is awesome, rustigheid amazing. Dit was heerlik! Net te vinnig verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pragtig en rustig. Ons is baie vriendelik ontvang en is deur Sam gevat en alles mooi verduidelik. Baie skoon en netjies en so rustige atmosfeer. Ons het elke oomblik geniet en sal vir seker weer kom en ons gesin saambring, want die kleinkinders gaan hulle baie geniet daar. Baie dankie, Bushbaby cottage, ons het die naweek so nodig gehad. Sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Peaceful, relaxing and fun. I really enjoyed my stay at Busybaby Cottage. It looks even better than the pictures on the website and will definitely come back again. The hosts are very nice, friendly and always made sure we were well taken care of. I just wish we had stayed longer, but next time I guess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Kan Bushbaby Cottage beslis aanbeveel. Die verblyf was baie goed. Alles het so skoon en vars gevoel. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Puik ingerig, daar is als wat jy nodig het. Dit was verskriklik lekker. Die moeite daarin om als perfek te hê en aan als te dink was indrukwekkend. Die stilte en uitsig is mooi. Die vriendelike personeel en hul vaardigheid is uitstekend. Ons het 'n ekstra dag oorgebly en is tegemoetgekom daarmee, dadelik gehelp om reëlings te tref vir ons gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorretta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderfully relaxed and calm. Dit was heerlik. Stil en rustig net soos ons dit wou gehad het. Die mense is vriendelik en die plekkie waarin ons geslaap het, het alles wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was a very pleasant experience. We enjoyed our stay; it is very peaceful, and we liked their attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bushbaby cottage is a gem of a place! Bushbaby cottage was absolutely stunning. Such a modern unit and wonderful if you are wanting to escape the city life. The unit was spotless and had absolutely everything you need; it wasn't short of anything! The highlight of my trip was the doggies as well It was well worth it and we would love to come back. Checking in and out was a breeze and the location was easy. Definitely rate this unit 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Corneille Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc20433ad56472c8405958d873949b272c60ff9434ca2063db4a549da0f93964ee35342688612a8baf70b908748e7c64e8410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Plot 94 Pretoria 0183 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.761623 27.963324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang