Boshuis
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Kranspoort Drive, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Boshuis is 'n lieflike vakansiehuis in die Kranspoort-vakansiedorp en bied moderne, gerieflike en ruim verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis spog met 'n uitsig oor die bosveld waar diere vrylik rondloop.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers het elkeen 'n toilet, 'n wasbak en 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n groot boma en braai-area, 'n swembad en 'n asemrowende uitsig oor die bergvallei.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Luanka Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 124 Kranspoort Drive, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Boshuis het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Kranspoort Drive, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang