Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kranspoort

4.7 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Kranspoort van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Kranspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kranspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kranspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kranspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kranspoort Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 020
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kranspoort

Chipiwa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kranspoort Vakansie Dorp, 'n wildbewarea waar wild vrylik rondloop. Die huis is op die hoogste punt in Kranspoort geleë en bied skouspelagtige uitsigte van die balkonne af. Ga...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R637
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kranspoort

Warthog's Den is in Kranspoort Vakansiedorp in die Loskopvallei se lieflike bosveld, 45 km noordoos van Middelburg in Mpumalanga. Warthog's Den het slaapplek vir 9 gaste in 3 gastekamers wat stylvol gemeubileer is....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kranspoort

Villa Hermano is 'n pragtige selfsorghuis in die bosveld in Kranspoort Vakansiedorp, net 45 km noord van Middelburg en 5 km vanaf Loskopdam. By Kranspoort loop die wild vrylik tussen die huise rond. Dit sluit rooibo...

10% af Weeksdae!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kranspoort

Go 2 Chalets is langs die N11 in Loskopdam en bied selfsorgverblyf en 'n stylvolle restaurant en kroeg met 'n gesellige bosveld-atmosfeer. Die verblyf bestaan uit selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 of 4 gaste. El...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kranspoort

BushDoor Retreat bied selfsorgverblyf in chalets met grasdakke wat in die inheemse bosse van die gewilde Kranspoort Vakansiedorp geleë is. Kranspoort Vakansiedorp is 'n wild- en gholflandgoed tussen Middelburg en G...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kranspoort

Meerkat Manor is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Kranspoort, 'n klein vakansiedorpie naby Middelburg. Die akkommodasie bied slaapplek aan 8 volwassenes in 4 slaapkamers en daar is 'n oopplan-kombuis en -leefa...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kranspoort

Bundu Bushveld Retreat is 'n selfsorghuis met 'n grasdak. Die pragtige huis is deur 'n argitek ontwerp en is weggesteek in die inheemse bosse in die gewilde Kranspoort vakansiedorp. Die dorp is 'n pragtige bosveld-w...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kranspoort

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Arends Rus is 'n privaat afgeslote lodge wat selfsorghutte bied en is op 'n bergtop met 'n uitsig oor Loskopdam. Dié lodge bied fantastiese uitsigte van die area en is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad. Verblyf ...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Loskopvallei, Mpumalanga

Waterfall, A Forever Lodge is 'n 3-ster-lodge in die Kranspoortberge tussen Middelburg en Loskopdam in Mpumalanga. Dié lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakelui wat op soek is na 'n heerlike wegbreekplek met h...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Oord in Loskopvallei, Mpumalanga

Die majestueuse bergreeks vorm die agtergrond op die rand van die Loskopdam. Die natuurreservaat wat die tuiste van luiperde, krokodille, seekoeie en kameelperde uitmaak, bied genot vir die hele familie. Ons pragtig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za