Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Mario M
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Netjies, lekker en als wat mens nodig het. Ek het lekker gebly. Die plekkie het als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

I stayed very nicely. We loved our stay as a family; the location was perfect. I would not mind staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ongelooflik gevoel of ons by ons eie huis is. Ongelooflik pragtige en netjiese plek, sowaar waarde vir geld en die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Baie stil en veilige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly en sal vir seker weer daar bly. Lekker gekuier rustig geslaap. Internet wat beskikbaar is is maar net baie stadig en dan die skoonmaak fooi wat nie op die advertensie genoem word nie. Gee nie om om dit te betaal nie maar mens hou nie van verassings nie. Die koue kraan in die kombuis werk nie reg nie. Soos ek se dit seker nie die ergste goedjies nie en het reg gekom soos dit was. Ek sou maar net dalk aandag gegee het daar aan as dit my plek was. Maar nogsteeds 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon G
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Great apartment with braai in the kitchen. I stayed here for a week for business and this place was great. Within walking distance from a nice centre with a coffee shop and grocery store. The neighbourhood is nice and quiet. The host was great with check-in and communication. Definitely recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gebly. Was 'n baie rustige plekkie, het die stilte regtig waardeer. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Huis weg van jou huis af. Jy sal vir 'n paar dae hier kan oorbly en 'n paar plekke in die Kaap kan besoek. Dis redelik sentraal van meeste aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit was net 'n oornag maar baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zenia R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Rustig. Oulike en veilige plekke. Sal definitief weer gebruik maak van Boston 10 vir verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elbie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Skoon & netjies met lugreëling. Netjiese en skoon verblyf, was vir ons korttermynbespreking ideaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70bfe101a22b17058af81bc3889ade9534efd5f7064a91bbde8a0d92b1b14ea1a5554c59751ee4fc106ba3b3ba0804fcecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 10 Boston Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885558906574 18.691820525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang