+18

4 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Boston 10 bied gehalte-selfsorgverblyf in Proteahoogte in Brackenfell en is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers. Die huis is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en hoofroetes.

Daar is slaapplek vir 4 mense in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is buite-braaigeriewe wat gaste kan gebruik, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n geslote hek.

Die huis is naby verskeie wynlandgoedere waar gaste wynproesessies kan geniet. Brackenfell is baie sentraal geleë en sowat 2 km vanaf Shoprite se hoofkantore, 4 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 10 km vanaf Stellenbosch.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boston 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70bfe101a22b17058af81bc3889ade9534efd5f7064a91bbde8a0d92b1b14ea1a5554c59751ee4fc106ba3b3ba0804fcecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 10 Boston Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885558906574 18.691820525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang