+18
Selfsorg in Bellville

Boston Huisje

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tim N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great value for money. Convenient location. Very comfortable accommodation. Quiet location. We didn't need WiFi as we did not spend much time in the room; however, it seemed as though it was off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netjies, stil en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklike en aangename verblyf. Ons het baie lekker gebly in hierdie wel toegeruste, netjiese verblyf. Die gastehuis is goed geleë en talle toeriste-aantreklikhede is maklik bereikbaar. Die gasvrou is aangenaam en het ons vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great and quiet area. The place is very neat and the people are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Knus, rustig, veilig. Baie stil en rustig. Binne loopafstand van 'n parkie en van 'n kruidenierswinkel. Die buurt se strate is veilig om in te draf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

An P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, privaat, gemaklik. Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadene F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Puik! Rustig. Pragtig. Alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Boston Huisje
Goeie dag Jadene, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly jy het die tyd by Boston Huisje geniet. Ons hoop om jou of jou familie weer te akkommodeer. Lekker dag. Vriendelike groete

Grant B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Kuier was aangenaam. Altyd lekker in die Wes-Kaap. Baie goeie gasvrye ma en dogter. Vir ons so gemaklik as moontlik gemaak. Uitstekende diens. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Boston Huisje
Hello Grant, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het julle tyd by Boston Huisje geniet. Ons probeer net die beste vir ons gaste voorsien. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete, Franciska

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Eienaar is baie vriendelik en die kamer was pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Boston Huisje
Hello Monique, Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit. Hoop om jou weer by ons te sien. Lekker dag. Groete, Boston Huisje

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17th Avenue 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec558803d19fdc61e81e805a1f45f251917298256cbccf273410ed3fcc64c308d8ab9589274cc891cb262934b1eda992e5d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 17th Avenue 8 Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890012413921 18.623755517681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang